Memories van ons rit drie jaar gelede Zambië toe

Vanaand sien ek n kennisgewing op Facebook, dat iemand my pos ge”like” het, oor ons rit van drie jaar gelede, Zambië toe. Net daar kry ek skoon n heimweë. I’m a woman on the move for Jesus! Ek hou daarvan om die wêreld te verken, terwyl ek in dieselfde asem die groot opdrag kan uitvoee. Skielik wens ek dat ek weer n slag kan “move”.

Let wel, my bediening se naam is “Women on the Move 4 Christ Ministries😜.

Hier volg my memoirs:

Dis reeds 2 wke sedert ons terug is van ZM af, maar hierdie uitreik is steeds vars in my geheue, daarom dat ek besluit het om ] die hele storie te laat ontvou op FB, voor die volgende uitreik daar is ….. Augustus maand is nie baie ver nie, veral nie met my besige program wat die volgende paar maande voorlê nie –

ek tree die 6e Mei op in Delft by past. David November se gemeente, die 27e Mei is ek by past. John Van Wyk en sy vrou Jolene van Wyk op Upington en dalkies lê daar nog ‘n rit oorsee ook voor my deur as my man net sy gedagte kan opmaak!! 🙏

Carlo Malherbe, David Long en ek is op Wed. 22/3/2017 @ 19:00, hier weg Phalaborwa, LIMPOPO toe en het daar gearriveer die volgende aand 20:00. Ek het al die pad tot op RIchmond, NC, bestuur, waarna Carlo and David beurte gemaak het om te bestuur. Net ‘n vinnige stop in BFN vir ontbyt, by Grasmere gestop vir ‘n koeldrank en toe is dit my beurt om ons deur JHB se snelweë te manoeuvre – 🤣 – die arme mans – ek was hierna gemerk as ‘a woman with a mission’ 🤣 en het eers die Amarok se stuurwiel verlaat iewers naby Machadodorp in MP! Milly’s Take Aways is ‘n moet vir enige honger reisiger, iewers op die N4 op pad Laeveld toe. Vetkoek met Lambsvleis – yummie!!!

Dit was reeds donker toe ons in Phalaborwa aankom, waar Past. Timothy anstig gewag het om die tent vir Friend of God Church in Phalaborwa te ontvang. Van daar af was dit nog 200 km Polokwane toe. Iewers by Tzaneen het Carlo die verkeerde afdraai gevat en ons is met die ou pad, deur die berge en dale van die Laeveld, anderkant uit. Ek glo almal van ons het soos ‘n klip geslaap daardie nag. Die volgende oggend omtrent 11u is ons oor die grens by Martin’s Drift, Botswana. Die Grens Polisieman was heel verstom toe ek hom groet: “GOD is good, all the time, God is good.” He showed some disbelieve, asking me: “really?”. Yes, I replied, He IS good! He then asked me this question: “M’am, can God heal me from smoking? ….. my answer: “Definitely, my friend – can I pray for you? Sy antwoord was ja – en net daar kry Satan ‘n woede in hom oor hierdie vrou wat die duiwel so bestraf in Jesus naam – die sigaret breek in twee en die polisieman staan verdwaas en prys die Here!!

Ek klim uit die bakkie uit om my paspoort te laat stempel en sluit die deur, net om 10 minute later terug te kom na ‘n bakkie wat ‘weier’ om sy eie sleutel te aanvaar. Carlo dink eers ek het die sleutel verkeerd ingesit, maar nee, hy sukkel ook en net daar besef ek die duiwel is woedend!! Hy dog toe mos nou Nerina gaan net daar in ‘n panic ingaan, VWSA se noodnommer bel en sê ‘kom help ons, die Amarok se sleutel het die gees gegee.’ Oh no, not me!!! Satan, the blood of Jesus is against you – in the name of Jesus, flee Satan, go and drown yourself in one of the drinking holes along the road! – and he fled!!! The key slipped into the starter and the Amarok growl: “HALLO”! Praise the Lord!!! God is Good!!

It was a long, long drive to Nata that day. In between we stopped for fuel and gave out Bibles. There is a HUNGER and a NEED for BIBLES, all over Botswana and Zambia. At Francistown the GPS decided to led us straight to Lusaka, through Zimbabwe, via Buluwayo. Ek kon nie verstaan hoekom ons skielik die Zimbabwe grenspos voor ons sien nie en besef, hier is groot fout. Francistown se paaie is herbou en die tannie op die GPS het toe maar aangeneem ons kies die kortpad met al die baie gevare en slaggate deur oom Rob se land – no ways – na ‘n 70 km. ompad – ‘n baie interessante een daarby gesê – was ons darem weer op pad Nata toe. Dit was toe dat ek die mooi kaart van Afrika in die wolke sien, ‘n paar koeie wat in die middel van die pad ‘n vergadering hou 🤣 en ‘n bietjie verder ‘n paar beeste wat ewe noncholant in die middel van die pad vassteek sodat Friend of God darem eers verby kan kom. 🤣 Ek kan nie glo dat ek op 60 nog soos ‘n kind kan wees oor sulke klein goedjies nie – God het die natuur so manjifiek gemaak, ons het soveel om Hom voor te loof en prys. Oorgeslaap op Nata, ‘n pepper steak vir aandete wat my mond stukkend gebrand het en baie muskiete wat my wou opvreet. Die volgende oggend, binne2 ure is ons op die grens by Kazangulu en glo ons is sommer gou gou in Lusaka. Nou ja, vir die van julle wat ons nog gaan ‘join’ met ‘n volgende uitreik, kan ek maar noual waarsku – dit is van Pontius na Pilatus. Toppunt is toe die doeanebeampte vir my sê die bakkie is nie op my naam nie, maar op “a company’s name” ‘ja, sê ek, ek is die CEO van die company” – sê wie, wil mnr. Beampte weet – nou ja, al die kindertjies van Jesus is nie Paw-paws nie en Nerina sluip net daar agter ‘n boom in, gryp haar laptop en tik ‘n netjiese brief op Smithland se briefhoof, waarin die uwe verklaar dat die Amarok vir mev. Smith se persoonlike gebruik gereserveer is en sy gemagtig is om die voertuig te gebruik – in by die internet hokkie (‘n wendyhuis op wiele), ‘n Khwasa of twee later by die mannetjie se printer en hier gaat ek met die brief. “Now where did you get this letter from m’am” – from the internet café sir – “Oh, so they sent you an email” – ek antwoord hom nou nog!!! (Sir, Im a woman on a mission 😜.) Terloops, pasop vir die klein mannetjies wat jou bestorm en jou wil help en sê hulle is ‘agents for the Zambian Customs’ – hul wil jou net van jou geld beroof – bly weg!!! Op Livingstone gebruik die Here ons weer om Isabella by die coffee shop te bedien en vir haar te bid – op pad terug SA toe het ons weer daar gestop en ge-connect met haar bestuurder, Isaki – hy wil hê ons moet op Livingstone ook kom bedien – die lande lê en wag, die oes is ryp – ons sal weer móét terug gaan.

Van Livingstone af Lusaka toe het dit vinnig begin donker raak. Bergpaaie, slaggate, verspoelde paaie, vragmotors by dosyne en teen die tyd wat ons 10 u die aand in Lusaka aangeland het, was al my naels opgekou. Maar …. die Amarok het gehou – tsv al die slaggate het hy nie een pap wiel gekry nie …. en die Ventertjie – hy hardloop al die pad saam met sy kosbare vrag (‘n tent vir die kerk) sonder een kreun geluid. Ek het daardie nag báie lekker geslaap.

Sondagoggend was ‘n belewenis. Ek’t nog nooit in my lewe die voorsangers in die kerk ge’join’ nie, maar die vibe was net te fantasties, so ekt saam gedans!! Die hele week was awesome – die dag toe ons Bishop Justine Gondwe besoek het, moes ek maar vergeet dat ek nie kan loop nie – ek het al die pad van die kerk af deur die village na sy huis toe gestap – what a fantastic and warm welcome!! and the food!!! Bishop, you can tell your wife that she is an excellent cook!! Im going back to their church in August to minister to the women of Zambia. This will be a combined conference with their congregation, as well as Friend of God Lusaka and Friend of God Deaf Assembly Lusaka. It will be the first conference for women in Zambia, where Deaf women will also participate. Praise God.

Die pastore en leierskap het ons werklik op die hande gedra en ons het die guns van die Here ervaar. Die dienste was geseend, ek het werklik die salwing op Carlo Malherbe se bediening ervaar. Dankie Carlo vir die woord oor my eie bediening. Dit is reeds besig om in vervulling te kom. Op die einde van die dag het past. Clara Malama my genader. Pastor Clara also have a heart for women and a passion to minister to women. I therefor planted a Women on the Move 4 Christ Ministries Branch in Zambia with the mission to empower women through teaching, motivation, upliftment, etc. This ministry is not a church, it’s a specific ministry to women. “Bring a woman to salvation and you safe a whole nation.” We aim to be an extra, powerful tool to help the church fulfilling their calling in gathering souls for the Kingdom of God.

We left Lusaka on the Saturday, stopped over in Gabarone, BW in order for David to visit his family he never met before – this is a story on it’s own. God work in miraculous ways – he sent David on an outreach to Zambia, via Botswana, so that he could met his family. Praise God.

Ek kan nog baie meer sê maar ek sluit af deur te sê: “Dankie Here vir die geleentheid wat U my gegee het om te kan uitreik na Zambië – dit was nie my eerste nie, maar ook nie die laaste keer nie – stuur my – ek sal gaan waar U my stuur. Dankie aan my dogter, Arlene Brink wat die fort hou by Smithland, elke keer wanneer mamma gaan om my passie vir vroue en bediening uit te leef. Dankie aan my man, Pieter, wat my totaal en al vir die Koningkryk bediening ge-‘release’ het. Min mans is bereid om hul vrouens te ‘release’ vir bediening. Dankie daarvoor. Dankie aan Carlo Malherbe en David wat my so geduldig hanteer het – hulle moes my gesnork agter in die bakkie verdra wanneer ek geslaap het, hulle het agtergekom ek ry baie vinnig!!, vlieg bo-oor die slaggate dat die sleepwa bokspring!, ek is mal oor ‘mash patatoes’, roomys en wit sjokolade. Dankie vir my wit Lindt’s Natasja Malherbe! Gerald Anthony Ferreira – dankie dat jy in my glo en my toegelaat het om saam te gaan. VWSA – ek glo nou nog meer in my Amarok as ooit vantevore. Dit is die ‘greatste’ voertuig wat ek nog ooit gehad het. Hy KAN Afrika hanteer en dit sal nie die laaste keer wees wat die Amarok Afrika sal invaar nie.